Kalender

24 May, 2012
26 May, 2012
29 May, 2012
«  

May

  »
S M T W T F S
 
 
1
 
2
 
3
 
4
 
5
 
6
 
7
 
8
 
9
 
10
 
11
 
12
 
13
 
14
 
15
 
16
 
17
 
18
 
19
 
20
 
21
 
22
 
23
 
24
 
25
 
26
 
27
 
28
 
29
 
30
 
31
 
 
 
Add to calendar

Laerskool Horison

Winter Warmer Projek

Winter Warmer Projek saam met Jacaranda 94.2 Hierdie jaar is daar 'n kompetisie aan tussen die klasse om te kyk wie die meeste komberse insamel vir die Jacaranda Winter Warmer Projek...

Die klas wat WEN sal 'n prys ontvang! Hou julle ore en oe oop :D

Akademie

Top tien 1ste Kwartaal 2012

TOP-TIEN   -   PRESTEERDERS

Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top-Tien na afloop van hierdie kwartaal se assessering behaal het:

Sport

Rugby-Sentraalwes

RUGBY

Baie geluk aan Stephan le Roux wat in die Sentraalwes 0/12  opgeneem is en Donderdag 12 April en Vrydag 13 April deelneem aan die Goue Leeusproewe.

Kultuur

Koor

Laerskool Horison beskik oor twee puik kore. 

GESKIEDENIS EN HOOGTEPUNTE VAN ONS SENIORKOOR

Die seniorkoor is reeds in 1972 gestig en was die eerste Roodepoortse laerskoolkoor wat gekeur is vir deelname aan die destydse TOD kunstefees in die Staatsteater in Pretoria.

Inkleur Kompetisie

Inkleur Kompetisie deur Staedtler SA en PNA.

 

HORIE, HIER IS GROOT PRYSE OP DIE SPEL… 

Alle leerders van Gr. 0 tot 7 kan ‘n inskrywingsvorm by die voogonderwysers kry, hom invul, inkleur soos nog nooit van te vore nie en die vorm op 14 Mei 2012 saam met jou R5 by jou voog ingee en betaal.