Rugby en Netbal

Rugby-
en
Netbalkamp
23-26 Februarie 2012

Gr 1-3 Oueraand

Gr 1-3
Oueraand
28 Februarie 2012
17:00 - 18:30

Atletiek D12

Atletiek
D12 Kampioenskappe
Donderdag
23 Februarie 2012 

Warm Nuus

Hoofleiers 2012

HOOFLEIERS VIR 2012

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot  hoofleiers  vir 2012 :

Reinó Kruger                Nikita Steyn

Reuben vd Merwe       Anja Schoeman

Christo Theron            Rochalle Minnaar

NW-OLIMPIADE

NW-OLIMPIADE

Baie geluk aan die volgende 2 leerlinge wat albei 96% in die NW-olimpiade behaal het:  Marikus Leibrandt en Britney van der Westhuizen.  Mairkus neem op 2 September aan die Distrikskompetisie deel.

TOP TIEN-LEERDERS VIR DIE DERDE KWARTAAL 2011

TOP TIEN-LEERDERS VIR DIE TWEEDE KWARTAAL 2011

Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top-Tien gehaal het:

WISKUNDE UITDAGINGKOMPETISIE

WISKUNDE UITDAGINGKOMPETISIE

Baie geluk aan die leerders  met die uitslae van die  bogenoemde uitdaging. Die volgende leerders het eerste plekke behaal:

Gr 4  - Jana Botes,
Gr 5 -  Raeesa Saint,
Gr 6 – Reuben van der Merwe
Gr 7 – Eduard King.

MENTAL MATHS CHALLENGE 2011 VIR GRAAD 3-LEERDERS

Emile Wepener het as skoolwenner vir 2011 aan die Distrik se kompetisie deelgeneem en ‘n 4de plek verower. Baie geluk!

Spelling B Wenners

 

Gr 4 Dominique Fouche

 Gr 5 Nikita Steyn

 

Horison Vakansieprojek

Gedurende die Junie vakansie was Horison se leerders hard aan die werk aan hul kreatiwiteitsprojekte.  Die skool het ‘n kompetisie geloods waarin die leerders van Grade RR tot 7 enige handgemaakte item kon gemaak het wat uit die figure op ‘n sokkerbal (nl. Vyfhoeke en seshoeke) en/of ‘n sokkerveld bestaan.

SEMAS – ONS SKOOL SE KAMPIOENE!

Vian Pretorius (gr 7) en Hugo Pretorius (gr 3) het Suid-Afrika as die Nasionale Semaswenners verteenwoordig.  Hulle het op 29 Augustus 2010  deelgeneem aan die 11de Internasionale PAMAS-kompetisie  (Mental Maths)  wat  in Maleisië aangebied is.  Hulle het altwee brons medaljes verower in hulle onderskeie afdelings.

TEGNOLOGIE EN NW-PROJEKUITSTALLING

Baie geluk aan die volgende leerders wat tydens die Expo-aand plekke behaal het vir hulle projekte oor die gebruik van son-, wind-  en waterenergie.  Baie dankie vir julle harde werk!

Graad 6 wenners

GAUTENGSE WISKUNDE “MENTAL MATHS”

Baie geluk aan Vian Pretorius en Carlo de Sousa wat verlede Saterdag deelgeneem het aan die Gautengse Wiskunde “Mental Maths”.  Vian het 3de plek behaal met die hoofrekene en algeheel 5de plek.  Carlo het 13de plek behaal en algeheel 10de plek.  Ons is baie trots op hulle!