Rugby en Netbal

Rugby-
en
Netbalkamp
23-26 Februarie 2012

Gr 1-3 Oueraand

Gr 1-3
Oueraand
28 Februarie 2012
17:00 - 18:30

Atletiek D12

Atletiek
D12 Kampioenskappe
Donderdag
23 Februarie 2012 

Atletiek

Horison word beskou as een van die beste atletiekspanne in Gauteng nadat ons die afgelope jare bykans alle byeenkomste gewen het.

Die atletiekseisoen skop af met 'n huissport waar alle kinders in die onderskeie vaardigheidsgroepe teen mekaar meeding. Hierdie dag is gewoonlik ‘n reuse sukses.

Ons atlete presteer uitstekend.

Sportprysuitdeling 2011

Baie geluk aan die volgende trofeewenners:

Atletiek: 
Junior Victor Ludorum - Divan Spangenberg.      
Junior Victrix Ludorum -  Leah Winter.   
Senior Victor Ludorum -Renardo Vorster.    
Senior Victrix Ludorum  -Danae Kloppers.
Rugby
:
Beste rugbyspeler  - Jannie du Plessis .      
Netbal:
Beste Netbalspeelster  - Rochalle Minnaar.  
Krieket

Beste Junior krieketspelers - Warren Paterson  en  Erik Beekman.  
Beste Senior krieketspeler  - Gareth Smith  
Beste kolwer - Teyrone Yeates .   
Beste bouler - Teyrone Yeates
Hokkie
Beste Hokkiespeelsters - Desiré Scheepers   en  Dané Pretorius.  
Landloop
Beste Junior landloopdogter - Mariné Lamprecht.
Beste Junior landloopseun  Luan le Roux.    
Beste Senior landloopdogter - Annelie Smith.   
Beste Senior Landloopseun  - Alwyn van der Walt.
Tennis
Beste Junior tennisseun -   Diwan Bezuidenhout
Beste  Junior tennisdogter - Nina Smith
Beste Senior tennisseun - Stefan Meyer
Beste Senior tennisdogter - Rochalle Minnaar .   
Beste Graad 7-seun -   Stefan Swart.  
Beste Graad 7-dogter - Lizelle Serfontein.  
Skaak:   
Beste Junior Skaakspeler  -Marko Kies.    
Beste Senior Skaakspeler -  Eduard King.  

SPORTSEUN VAN DIE JAAR:    Eduard King.                        
SPORTDOGTER VAN DIE JAAR:     Annelie Smith  

Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe

 

Baie geluk aan die atlete naamlik Maxine Klinkenberg (SA-kampioen - 1ste plek - goue medalje vir D 0/13 stap), Jaques de Jager (3de plek - brons medalje vir 0/13 stap) en Danae Klopper (D 0/13 diskus – 5 de plek). Ons is so trots op ons atlete. Baie geluk en dankie ook aan al die onderwysers en afrigters naamlik mnr Gerhard van Staden en mev Gerda Kies met hierdie atlete se pragtige prestasies. Dit word opreg waardeer.

SA Nasionale Kampioenskappe

Baie geluk aan die volgende atlete wat deelgeneem het aan die Gautengkampioenskappe en deurgedring het na die SA Nasionale Kampioenskappe wat  oor die naweek van 18 tot 20 Maart in Germiston plaasvind.  Ons wens hulle baie sterkte toe.

Danae Kloppers  0/13 – diskus, Maxine Klinkenberg 0/13  - stap, Ambre Nell (0/12 maar neem 0/13 deel)  – stap, Jacques de Jager 0/13 – stap en Renardo Vorster 0/11 – hekkies.

Atletiek 2011

Baie geluk aan die volgende atlete wat deelgeneem het aan die D12-kampioenskappe:

Leah Winter (0/6  - 1ste 60m en 80m),
Nina Smith (0/ 10 - 1ste in hoogspring),
Annelie Smith (0/13  - 1ste in 800m en 2de in 1 500m),
Renardo Vorster (0/12  -  1ste in 70m hekkies),
Dané Pretorius (0/12  - 1ste in 75m hekkies, 3de in spiesgooi en 150m hekkies),
Melissa Vorster (0/12  - 2de in 75m hekkies en 150m hekkies),
Leane Minnaar (0/11 - 3de in 75m hekkies),
Danae Kloppers (0/13 - 1ste in diskus, in gewigstoot en 2de in spiesgooi),
Desiré Scheepers (0/13 - 2de in diskus en in gewigstoot)
Jacques de Jager (0/13 - 1ste in stap),
Rianto Moolman (0/13 - 2de in stap),
Maxine Klinkenberg (0/13 - 1ste in stap),
Ambre Nell (0/13 - 2de in stap)
Jessica Boshof (0/13 - 3de in stap).

Die atlete wat ‘n eerste of tweede plek behaal het (D-12-span) dring deur om deel te neem  aan die Gautengkampioenskappe wat op Vrydag 4 Maart en Saterdag 5 Maart in Germiston plaasvind.

SA. Kampioen

Rachelle Pretorius het die SA kampioenskappe 0/13 stap gewen.

SA Atletiekkampioenskappe

Onder die bekwame en toegewyde afrigting van mnr Gerhard van Staden spog Laerskool Horison met twee stappers wat die skool gaan verteenwoordig tydens die komende Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe.