Rugby en Netbal

Rugby-
en
Netbalkamp
23-26 Februarie 2012

Gr 1-3 Oueraand

Gr 1-3
Oueraand
28 Februarie 2012
17:00 - 18:30

Atletiek D12

Atletiek
D12 Kampioenskappe
Donderdag
23 Februarie 2012 

Skoolfonds

Daar word jaarliks 'n begrotingsvergadering met die ouers belê waar die voorgestelde begroting bespreek word. Ouers kry die geleentheid om vrae te vra en 'n bydrae te lewer, waarna die ouers dan stem vir die goedkeuring/aanvaarding van die begroting. Ons probeer telkens die skoolfonds so laag as moontlik hou, sonder om die leerders se onderrig in die gedrang te bring.

SKOOLFONDS VIR 2012:

R 900 kurrikulêre fooi en R 1 020 per maand.

KONTAKPERSOON:
Mev Amanda Wentzel (Boekhoudster) vir volledige inligting en afbetalingsooreenkoms

BANKREKENINGBESONDERHEDE:
Rekeningnaam: Laerskool Horison
Tak: ABSA, Horison (Takkode: 632005)
Rekeningnommer: 0330400374

Neem kennis: DieKleuterskool het hul eie bank besonderhede

Faks asseblief u deposito strokie na 011 763 6355.
 

PREPRIMêREFOOI VIR 2012:

R 500 kurrikulêre fooi en R 955 per maand

Korting: 5% indien u rekening voor 28 Februarie ten volle vereffen is

Kontak die boekhouer vir meer informasie in verband met korting indien daar 3 of meer kinders per gesin.

BANKREKENINGBESONDERHEDE:
Rekeningnaam: Laerskool Horison
Tak: ABSA, Horison (Takkode: 632005)
Rekeningnommer: 0330714603

Faks asseblief u deposito strokie na 011 763 6355.