Kalender
Horison Vakansieprojek
Gedurende die Junie vakansie was Horison se leerders hard aan die werk aan hul kreatiwiteitsprojekte. Die skool het ‘n kompetisie geloods waarin die leerders van Grade RR tot 7 enige handgemaakte item kon gemaak het wat uit die figure op ‘n sokkerbal (nl. Vyfhoeke en seshoeke) en/of ‘n sokkerveld bestaan.
