Kalender
Laerskool Horison se Junior skaakspan.
Daar is selfs spelers so jonk soos Gr. 1 in die span. Van hierdie spelers neem gereeld aan toernooie, wat deur die skaakliggaam van die streek gereël word , deel. Christiaan Botes, Marco Kies, Wian Moolman, Divan Bezuidenhout, Dieter Biggs, Ruben van der Merwe.
