LANDLOOP Roodepoortspan
Baie geluk aan die volgende landloopatlete wat in die Roodepoortspan opgeneem is.
| 0/11-dogters | 0/12-seuns | 0/12-dogters | 0/13-dogters |
| Dané Pretorius | Alwyn van der Walt | Annelie Smith | Rachelle Pretorius |
| Ambre Nell | Maxine Klinkenberg | Simoné Danielson | |
| Etlané van Jaarsveld |
Baie geluk aan ons dogters wat uit 15 skole die volgende prestasie in spanverband behaal het:
Dogters 0/11 - Eerste plek
Dogters 0/12 - Tweede plek
Dogters 0/13 - Vierde plek
