Rugby en Netbal

Rugby-
en
Netbalkamp
23-26 Februarie 2012

Gr 1-3 Oueraand

Gr 1-3
Oueraand
28 Februarie 2012
17:00 - 18:30

Atletiek D12

Atletiek
D12 Kampioenskappe
Donderdag
23 Februarie 2012 

Leessentrum

Me Maryna Keyter hanteer ons rekenaarleessentrum van Maandag tot Donderdagmiddae, in die Rekenaarsentrum.

  • Ons gebruik Academix Leesprogram. (Gr1 - 12)
  • Afrikaans (Gr1-12) en Engels (Gr1-12)
  • Geskik vir leerders wat baie goed lees, sowel as leerders wat sukkel
  • Leerders wat se leesvaardighede goed is, vorder gewoonlik baie goed in alle leerareas
  • Rekenaar-tuisprogramme ook beskikbaar
  • Gr. R: Big Boet (Perseptuele- en skoolgereedheidsprogram)

Tye:

Maandag: 14:00-15:00 en 15:00-16:00
Dinsdag: 14:00-15:00 en 15:00-16:00
Woensdag: 14:00-15:00 en 15:00-16:00
Donderdag: 14:00-15:00 en 15:00-16:00

Die fooie is R40 per sessie en is streng maandeliks vooruitbetaalbaar.

Navrae:

Maryna Keyter (083 967 7234)