Laerskool Horison Omsendbrief
Omsendbrief 16 van 2012
OMSENDBRIEF 16 VAN 2012
UIT DIE HOOF SE KANTOOR
SPORTDAG – LAERSKOOL LOUW GELDENHUYS
Baie dankie aan alle ondersteuners vir hulle positiewe ondersteuning en die goeie gees wat daar geheers het tydens die rugby- en netbalwedstryde van Saterdag 5 Mei. Dit was voorwaar ‘n plesier om teen Laerskool Geldenhuys te kon deelneem.
EKSAMENROOSTER
Omsendbrief 15
2 Mei 2012
OMSENDBRIEF 15 VAN 2012
UIT DIE HOOF SE KANTOOR
Welkom terug aan almal na die langnaweek.
KLEREDRAG
Omsendbrief 14
24 April 2012
OMSENDBRIEF 14 VAN 2012
UIT DIE HOOF SE KANTOOR
Eksamenrooster.
As gevolg van die netbal-uitspele die 30ste Mei en die rugby-uitspele die 6de Junie het ons die eksamenrooster effens gewysig.
CSA-Leiers
Baie dankie aan me. A. Smith en die CSA-leiers vir hulle besoek aan die Walter Sisulu Kindersentrum in Soweto, verlede Vrydag.
Omsendbrief 12 van 2012
OMSENDBRIEF 12 VAN 2012
UIT DIE HOOF SE KANTOOR
Baie welkom terug aan alle personeel en kinders na die kort Aprilvakansie. Ons hoop en vertrou dat almal die vakansie en die paastyd geniet het en met nuwe lus en ywer uitsien na die 2de kwartaal.
NETBAL
