Skaak
Skaak word by Horison met groot erns bejeën. Almal van klein na groot vind baat by skaak. Dit ontwikkel en bevorder die intellek, skeppende denke en deursettingsvermoë van die kind
Daar is ‘n Juniorspan (Gr. 1 tot Gr. 4) en ‘n Seniorspan (Gr. 5 tot Gr. 7).
Top Schools
SKAAK |
Wenners van Pronisiale topskole byeenkoms• Op Saterdag 21 het Laerskool Horison se Senior skaakspan as ‘n 0/13 span deelgeneem by die PROVINSIALE TOPSKOLE BYEENKOMS in Brakpan.
|
D12 BordwennerEduard King is die D12 Bordwenner. Die trofee het hy vanaf die distrik ontvang by 'n prysuitdelingsgeleentheid.
|
Laerskool Horison se Junior skaakspan.Daar is selfs spelers so jonk soos Gr. 1 in die span. Van hierdie spelers neem gereeld aan toernooie, wat deur die skaakliggaam van die streek gereël word , deel. Christiaan Botes, Marco Kies, Wian Moolman, Divan Bezuidenhout, Dieter Biggs, Ruben van der Merwe.
|
Seniorspan- D12 WennersOns sal die distrik by "Top Schools" verteenwoordig, waar die beste van die bestes in skaak kompeteer. Baie Geluk aan Arno Marx, Melissa van Eeden, Anja Schoeman, Eduard King, Rianto Moolman en Winroe Meyer.
|
Skaak prestasiesEDUARD KING het tydens die Desember skoolvakansie aan die SA Kampioenskappe vir die 0/12 groep in Kaapstad deelgeneem en 13e geëindig.
|


