NW-OLIMPIADE
Baie geluk aan die volgende 2 leerlinge wat albei 96% in die NW-olimpiade behaal het: Marikus Leibrandt en Britney van der Westhuizen. Mairkus neem op 2 September aan die Distrikskompetisie deel.