Kalender
SEMAS – ONS SKOOL SE KAMPIOENE!
Vian Pretorius (gr 7) en Hugo Pretorius (gr 3) het Suid-Afrika as die Nasionale Semaswenners verteenwoordig. Hulle het op 29 Augustus 2010 deelgeneem aan die 11de Internasionale PAMAS-kompetisie (Mental Maths) wat in Maleisië aangebied is. Hulle het altwee brons medaljes verower in hulle onderskeie afdelings.

