EDUARD KING het tydens die Desember skoolvakansie aan die SA Kampioenskappe vir die 0/12 groep in Kaapstad deelgeneem en 13e geëindig.