Sportprysuitdeling 2011
Baie geluk aan die volgende trofeewenners:
Atletiek:
Junior Victor Ludorum - Divan Spangenberg.
Junior Victrix Ludorum - Leah Winter.
Senior Victor Ludorum -Renardo Vorster.
Senior Victrix Ludorum -Danae Kloppers.
Rugby:
Beste rugbyspeler - Jannie du Plessis .
Netbal:
Beste Netbalspeelster - Rochalle Minnaar.
Krieket:
Beste Junior krieketspelers - Warren Paterson en Erik Beekman.
Beste Senior krieketspeler - Gareth Smith
Beste kolwer - Teyrone Yeates .
Beste bouler - Teyrone Yeates.
Hokkie:
Beste Hokkiespeelsters - Desiré Scheepers en Dané Pretorius.
Landloop:
Beste Junior landloopdogter - Mariné Lamprecht.
Beste Junior landloopseun Luan le Roux.
Beste Senior landloopdogter - Annelie Smith.
Beste Senior Landloopseun - Alwyn van der Walt.
Tennis:
Beste Junior tennisseun - Diwan Bezuidenhout.
Beste Junior tennisdogter - Nina Smith.
Beste Senior tennisseun - Stefan Meyer.
Beste Senior tennisdogter - Rochalle Minnaar .
Beste Graad 7-seun - Stefan Swart.
Beste Graad 7-dogter - Lizelle Serfontein.
Skaak:
Beste Junior Skaakspeler -Marko Kies.
Beste Senior Skaakspeler - Eduard King.
SPORTSEUN VAN DIE JAAR: Eduard King.
SPORTDOGTER VAN DIE JAAR: Annelie Smith
