Kalender
Top Schools
SKAAK
Die Junior- en Seniorskaakspanne het verlede Saterdagaand “Top Schools” byeenkoms deelgeneem. Hulle het die D12 distrik gaan verteenwoordig as die beste skool in D12 in die 0/11- en 0/13-kategorieë. Hulle moes dus meeding teen die beste skole in elke distrik. Daar was ± 70 skole verteenwoordig en hulle het hulle goed van hulle taak gekwyt.
