Rugby en Netbal

Rugby-
en
Netbalkamp
23-26 Februarie 2012

Gr 1-3 Oueraand

Gr 1-3
Oueraand
28 Februarie 2012
17:00 - 18:30

Atletiek D12

Atletiek
D12 Kampioenskappe
Donderdag
23 Februarie 2012 

Laerskool Horison

Ons verwelkom ons nuwe hoof Mnr van der Walt.

Hoofleiers 2012

HOOFLEIERS VIR 2012

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot  hoofleiers  vir 2012 :

Reinó Kruger                Nikita Steyn

Reuben vd Merwe       Anja Schoeman

Christo Theron            Rochalle Minnaar

Ferdinand de Villiers  Inge du Plessis

                                        Britney vd Westhuizen

Sportprysuitdeling 2011

Baie geluk aan die volgende trofeewenners:

Atletiek: 
Junior Victor Ludorum - Divan Spangenberg.      
Junior Victrix Ludorum -  Leah Winter.   
Senior Victor Ludorum -Renardo Vorster.    
Senior Victrix Ludorum  -Danae Kloppers.
Rugby
:
Beste rugbyspeler  - Jannie du Plessis .      
Netbal:
Beste Netbalspeelster  - Rochalle Minnaar.  
Krieket

Beste Junior krieketspelers - Warren Paterson  en  Erik Beekman.  
Beste Senior krieketspeler  - Gareth Smith  
Beste kolwer - Teyrone Yeates .   
Beste bouler - Teyrone Yeates
Hokkie
Beste Hokkiespeelsters - Desiré Scheepers   en  Dané Pretorius.  
Landloop
Beste Junior landloopdogter - Mariné Lamprecht.
Beste Junior landloopseun  Luan le Roux.    
Beste Senior landloopdogter - Annelie Smith.   
Beste Senior Landloopseun  - Alwyn van der Walt.
Tennis
Beste Junior tennisseun -   Diwan Bezuidenhout
Beste  Junior tennisdogter - Nina Smith
Beste Senior tennisseun - Stefan Meyer
Beste Senior tennisdogter - Rochalle Minnaar .   
Beste Graad 7-seun -   Stefan Swart.  
Beste Graad 7-dogter - Lizelle Serfontein.  
Skaak:   
Beste Junior Skaakspeler  -Marko Kies.    
Beste Senior Skaakspeler -  Eduard King.  

SPORTSEUN VAN DIE JAAR:    Eduard King.                        
SPORTDOGTER VAN DIE JAAR:     Annelie Smith  

Sentraal Wes Krieket

Baie Geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir Sentraal Wes Krieket:

Voor vlnr: Christo Stoop, Erik Beekman ,Kristian Roode, Ruan Lange

Middel Rnl: Rynard Mouton, Renardo Vorster, Warren Paterson

Agter: Jacques De Jager, Mnr. A. Louw(Afrigter O/9 SW span) Gareth Smith, Afwesig: Teyrone Yeates

KUNSWEDSTRYD – GR R – 7 - UITSLAE

KUNSWEDSTRYD  –  GR R – 7  -  UITSLAE

Baie geluk aan al die kunswedstryddeelnemers.  Die volgende leerders het uitsonderlik presteer.

Kreatiewe Kuns    -      Gr R Chenel Sequeira (A+),   Gr 2 Danielle de Swardt (A+), Graad 5-7

Tenicke Smit(A+) Lise Scott (A+) Marli Slabbert (A+).

Ontwerp en drukprosesse   -  Groep  1 Shanri Wentzel (A) Andrea Badenhorst (A), Groep 2 Abigail Sequeira (A+)

Skilder,  -  Gr R Jana Brink (A), Groep 1 Christiaan Botes (A), Vanessa Visser (A), Groep 2 Bianca le Roux (A)

Groep 3 Britney van der Westhuizen (A), Twaney de Jager (A) Chantel le Roux (A) Groep 4 Desire Scheepers (A+), Bianca le Roux (A)

Teken  -   Gr 1   Hanno Blom (A++ Diploma) Michelle le Roux (A+),  Gr 2 Kara Herbst (A), Alicia La Manna (A),

Gr 3 Abigail La Manna (A), Larissa van der Westhuizen (A), Gr 4 Simone Wentzel (A), Imani Klopper (A) Groep 3 Aiden Jonk.  (A).

Modelleer  -  Groep 1 Biance de Swardt  (A+), Kelvin Harkema (A), Megan Doyle (A) Groep 2 Armand Boshoff (A++ Diploma), Danika van der Walt (A+) Jana  Botes (A+), Groep 3 Inge du Plessis (A+), Jessica Boshoff (A+)

Leonie van Aswegen(A+).

ROODEPOORKAMPIOENSKAP - LANDLOOPUITSLAE

ROODEPOORKAMPIOENSKAP  - LANDLOOPUITSLAE

Die landloopatletiek  het op Vrydag 23 atlete aan die kampioenskap deelgeneem.  Almal het baie goed gedoen.  Baie geluk en baie dankie vir julle harde werk. Baie geluk aan die volgende atlete wat onder die eerste 10 atlete geëindig het. Hulle kwalifiseer vir die Roodepoortspan.  Mariné Lamprecht  D0/9 (7de plek),  Diana van Zyl  D0/9 (5de plek),  Lolene Sterley D0/11 (8ste plek) Danae Pretorius  D0/12 (3de plek), Maxine Klinkenberg D0/13 (8ste plek), Annelie
Smith D0/13  (1ste plek). 
Ons neem Vrydag 26 Augustus aan die D12-kampioenskppe deel.  

Top Schools

SKAAK
Die Junior- en Seniorskaakspanne het verlede Saterdagaand “Top Schools” byeenkoms deelgeneem. Hulle het die D12 distrik gaan verteenwoordig as die beste skool in D12 in die 0/11- en 0/13-kategorieë. Hulle moes dus meeding teen die beste skole in elke distrik.  Daar was ± 70 skole verteenwoordig en hulle  het hulle goed van hulle taak gekwyt.

NW-OLIMPIADE

NW-OLIMPIADE

Baie geluk aan die volgende 2 leerlinge wat albei 96% in die NW-olimpiade behaal het:  Marikus Leibrandt en Britney van der Westhuizen.  Mairkus neem op 2 September aan die Distrikskompetisie deel.

TOP TIEN-LEERDERS VIR DIE DERDE KWARTAAL 2011

TOP TIEN-LEERDERS VIR DIE TWEEDE KWARTAAL 2011

Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top-Tien gehaal het:

GRAAD 4   GRAAD 5  GRAAD 6 GRAAD 7
Armand Boshoff                     Jeanelle vd Riet                       Reuben vd Merwe             Maxine Klinkenberg
Jana Botes                                Dominique Fouché  Christo Theron             Desiré Scheepers 
Beanca le Roux   Michelle Scheepers           Reinó Kruger               Lisa de Kock
Abigail Sequeira                       Christian van Zyl         Chezelle Röscher    Monica van Aswegen 
Zonique van Wyk Simon Schutte               Cleo Ferreira Etlané van Jaarsveldt
Renaldo Vorster Mia Bekker                  Anja Schoeman Carlia J v Rensburg 
Linmari Kruger                          Monique van Eeden     Marikus Leibbrandt    Donovan Slabbert 
Simoné Wentzel                             Milan de Kock Lara van der Walt Eduard King
Lara Olivier                 WianWian Britz Nikita Steyn                    Stefan Swart
 Hugo Pretorius            

Braam Kaps&
Hananja Petzer                              

Inge du Plessis  Mikal Barnes

 

                                                

WISKUNDE UITDAGINGKOMPETISIE

WISKUNDE UITDAGINGKOMPETISIE

Baie geluk aan die leerders  met die uitslae van die  bogenoemde uitdaging. Die volgende leerders het eerste plekke behaal:

Gr 4  - Jana Botes,
Gr 5 -  Raeesa Saint,
Gr 6 – Reuben van der Merwe
Gr 7 – Eduard King.

MENTAL MATHS CHALLENGE 2011 VIR GRAAD 3-LEERDERS

Emile Wepener het as skoolwenner vir 2011 aan die Distrik se kompetisie deelgeneem en ‘n 4de plek verower. Baie geluk!

BOKKIEWEEK RUGBY

JANNIE DU PLESSIS is  gekies om Transvaal by die BOKKIEWEEK te gaan verteenwoordig.  Hierdie toernooi vind  van 4 tot 8 Julie in Kroonstad plaas. Daar is 16 verskillende provinsies wat teen mekaar meeding. Aan die einde van die toernooi word ‘n 0/13-bokkiespan gekies.