- HARTLIK WELKOM -

BOODSKAP VAN DIE HOOF

‘n Woord van hartlike welkom aan elke ouer by Laerskool Horison. ‘n Spesiale welkom aan alle nuwe ouers. Dit is ons wens dat Laerskool Horison voortdurend aan u (asook die gevestigde ouers) se hoogste verwagtinge sal voldoen en dat u ook met genoegdoening sal deel in ons skool se aktiwiteite.

Laerskool Horison is ‘n waardegedrewe skool en ons probeer die volgende 7 waardes by ons leerders vestig: Respek, Betroubaarheid, Verantwoordelikheid, Omgee, Eerlikheid, Regverdigheid en Trots. Om dit reg te kry het ons die inkoop van al die onderwysers, ouers en leerders nodig en daarom laat ons alle graad 1 leerders en hulle ouers op hulle eerste skooldag deur ons waardetuin stap om hierdie 7 waardes simbolies aan te neem. Tydens saalperiodes op ‘n Maandag help ons besoekende predikante om die waardes vas te lê by ons leerders. Ons gee ook erkenning deur middel van boekmerke, sertifikate en vlerkies om leerders aan te moedig om ons waardes aan te neem. Aan die einde van graad 7 stap die graad 7 leerders dan uit deur die waardetuin en ons hoop hierdie waardes is dan gevestig by al hierdie leerders.

Ons glo ook in balans en daarom gee ons baie aandag aan sport, kultuur en ook die ontwikkeling van leierskap.

Vir ‘n kleiner skool presteer ons baie goed in sport.

Laerskool Horison neem saam met elf ander skole aan die Superreeks deel waar ons in verskillende sport en kultuuraktiwiteite teen mekaar meeding. Laerskool Horison bied die Superreeks redenaars aan te voorbereiding van die ATKV redenaarskompetisie. Ons seniorkoor word deur Mnr. Janus Venter, ‘n buite persoon, begelei. Ons het ook ‘n juniorkoor wat graad R leerders insluit.

Ons sien baie uit na 2026 en as ons kan verbeter op 2025 se prestasies sal dit ‘n baie mooi jaar wees.

SIT JOU GLIMLAG LANGS MYNE!
Horison groete

Mnr. E Coetzee (Waarnemendehoof)

- Laerskool Horison -

Skoolbestuur

person-gray-photo-placeholder-man-vector-24715590
Vakant

Hoof

Mnr. Evan Coetzee

Adjunkhoof

(Waarnemendehoof)

Me. Anna Biggs

Departementshoof Intersenfase

Me. Bernice Coetzer

Kleuterskoolhoof

Me. Lelanie van Dyk

Departementshoof Grondslagfase

Kobus Labuschagne
Mnr. Kobus Labuschagne

 Departementshoof Opvoedkundige Leiding

- B E H E E R L I G G A A M -

ONDERWYSER
VERTEENWOORDIGERS

Mnr. Evan Coetzee

Waarnemendehoof

Ex Officio

Kobus Labuschagne
Mnr. Kobus Labuschagne

 Departementshoof Opvoedkundige Leiding

Geboue | Sport

Me. Anna Biggs

Departementshoof Intersenfase

Me. Lelanie van Dyk

Departementshoof Grondslagfase

- B E H E E R L I G G A A M -

OUER
VERTEENWOORDIGERS

Mnr. Louis Fourie

Voorsitter, IT, Sekuriteit, Na-skool Sentrum

Chris Potgieter
Mnr. Chris Potgieter

Ondervoorsitter, Grond en Geboue

Me. Karien Pretorius

Tesourier, Klerasie

Christof Jansen
Mnr. Christof Jansen

Grond en Geboue

Me. Monique Brink

Bemarking, Klerasie

- B E H E E R L I G G A A M -

Ondersteuningspersoneel

Me. Bernette Augustyn

Sekretaresse

- O N D E R W Y S E R S -

Kleuterskool

Die handhawing van die hoogste moontlik onderwysstandaarde op ʼn gedifferensieerde basis deur ʼn hoogs bekwame opgeleide onderwyskorps.
Me. Joané Dreyer

Graad RH

Me. Toeks Mans

Graad RO

Me. Felicity Erasmus

Graad RI

Me. Kayla Teixeira

Graad RR

Me. Sanet Dippenaar

Graad RR

Me. Kirsten Kleinhans

Graad RRR

WhatsApp Image 2026-05-29 at 10.12.42
Me. Tekiyah Campbell

Kleuterskool Assistent

- O N D E R W Y S E R S -

Graad 1

Me. Kayleigh Bell

Graad 1H

Me. Chantelle van der Walt

Graad 1O

Me. Temieke Lindes

Assistent

- O N D E R W Y S E R S -

Graad 2

Gemini_Generated_Image_ktye19ktye19ktye
Me. Serena Kleynhans

Graad 2H

Me. Lelanie van Dyk

Graad 2O | Departementshoof Grondslagfase

Me. Doret Crause

Graad 2R

Me. Xanthé du Preez

Assistent

- O N D E R W Y S E R S -

Graad 3

Me. Mariska Kruger

Graad 3H

Me. Bernice Coetzer

Graad 3O | Kleuterskoolhoof

Me. Joanell Vermaak

Graad 3R

- O N D E R W Y S E R S -

Graad 4

Me. Quinette Spangenberg

Graad 4H

Me. Yolandi Meintjes

Graad 4O

Me. Adéle van der Riet

Graad 4R

- O N D E R W Y S E R S -

Graad 5

Mnr. Steven van der Merwe

Graad 5H

WhatsApp Image 2026-05-29 at 10.12.40 (1)
Mnr. Divan Coetzee

Graad 5O

Me. Nelie Kok

Graad 5R

- O N D E R W Y S E R S -

Graad 6

Me. Maria-Lise Pieters

Graad 6H

Me. Anri Vermaas

Graad 6O

Mnr. Gerhard van Staden

Graad 6R

- O N D E R W Y S E R S -

Graad 7

Me. Emsé Koffeman

Graad 7H

Me. Heide de Beer

Graad 7O

Mnr. Reuben Janse van Rensburg

Graad 7R

- O N D E R W Y S E R S -

SPO

Me. Adela Theron

SPO Klas

- LAERSKOOL HORISON -

KLEUTERSKOOL
NASKOOLSENTRUM

Me. Monique Van Wyk

Hoof

person-gray-photo-placeholder-man-vector-24715590
Me. Jamey Edwards

Assistent

Me. Dudu Nene

Assistent

- LAERSKOOL HORISON -

ADMIN PERSONEEL

Me. Nandi Friedrich
Me. Bernette Augustyn
WhatsApp Image 2026-05-29 at 10.12.41 (1)
Me. Natasha Hattingh
Me. Hester Barnard
Me. Amanda Wentzel
- LAERSKOOL HORISON -

ANDER PERSONEEL

Me. Anri Vermaas

Zoeloe Gr. 1-6 en LO Gr. R-2

Me. Temieke Lindes

Robotika Gr. R-7

Me. Nelie Kok

LO Gr. 3-7

Me. Felicity Erasmus

Mediasentrum

Mnr. Ruan Sutherland

Student

Regardt Peyper
Mnr. Regardt Peyper

Natuurwetenskappe en Tegnologie Gr. 5-7

- LAERSKOOL HORISON -

SNOEPIE

Me. Gerda de Bruin
WhatsApp Image 2026-05-29 at 10.12.40 (2)
Mnr. Chriszelda le Roux
Me. Rosemary Bhebhe
- LAERSKOOL HORISON -

ALGEMENE ASSISTENTE

Mnr. Thabo Lemao

GDO

WhatsApp Image 2026-05-29 at 10.12.40
Mnr. Gilbert Moruting
Me. Sanah Saku

GDO

Mnr. Andries Mathe
Mnr. Johannes Phakalane
Me. Nordica Gaborone
- LAERSKOOL HORISON -

SEKURITEIT

Mnr. Bright Chaima
Mnr. Rashoni Jailosi

Rikus en Ronel Schutte

Ons het ‘n skool gesoek met Christelike waardes, wat klein genoeg sou wees sodat daar steeds individuele aandag aan my kinders gegee kan word en waar mens die liefde tussen maats en onderwysers kon sien. Laerskool Horison het sover in al ons behoeftes voorsien en ons is nie ‘n dag spyt oor ons keuse nie.

Anya Haarhof

Laerskool Horison is ‘n skool waar elke leerder hom of haarself ten volle kan uitleef. Ryk in geskiedenis maar vooruitstrewend in denke en wyse. ‘n Balans tussen akademie, sport en kultuur word nagestreef en puik prestasies gelewer. Beslis ‘n “eerste-keuse-skool”!

Blanche Van Hoogdalem

My dogters is in Laerskool Horison, en ek vind hulle floreer en groei daagliks met hulle kennis. Laerskool Horison se waardes en goeie onderrig is van top gehalte. Dit is beslis ‘n skool waar kinders uitblink!

Aanwysings

Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724

Kontak Ons

Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za

Volg Ons

Stuur Boodskap

    Aanwysings

    Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724