- HARTLIK WELKOM -

BOODSKAP VAN DIE HOOF

‘n Woord van hartlike welkom aan elke ouer by Laerskool Horison. ‘n Spesiale welkom aan alle nuwe ouers. Dit is ons wens dat Laerskool Horison voortdurend aan u (asook die gevestigde ouers) se hoogste verwagtinge sal voldoen sal voldoen en dat u ook met genoegdoening sal deel in ons skool se aktiwiteite.

Laerskool Horison is ‘n waardegedrewe skool en ons probeer die volgende 7 waardes by ons leerders vestig: Respek, Betroubaarheid, Verantwoordelikheid, Omgee, Eerlikheid, Regverdigheid en Trots.

Om dit reg te kry het ons die inkoop van al die onderwysers, ouers en leerders nodig en daarom laat ons alle graad 1 leerders en hulle ouers op hulle eerste skooldag deur ons waardetuin stap om hierdie 7 waardes simbolies aan te neem. Tydens saalperiodes op ‘n Maandag help ons besoekende predikante om die waardes vas te lê by ons leerders. Ons gee ook erkenning deur middel van boekmerke, sertifikate en vlerkies om leerders aan te moedig om ons waardes aan te neem. Aan die einde van graad 7 stap die graad 7 leerders dan uit deur die waardetuin en ons hoop hierdie waardes is dan gevestig by al hierdie leerders.

By Laerskool Horison prioritiseer ons die akademie en daarom is ons trots op die volgende oud leerders se matriek uitslae van 2023 se klas:
Dannike Zietsman | 8 onderskeidings | Hoërskool Florida,
Joshua Schoeman | 7 onderskeidings | Helpmekaar Kollege
Ryno Beekman | 7 onderskeidings | Hoërskool Monument
Alicia Malherbe | 6 onderskeidings | Helpmekaar Kollege
Nelmarie von Molkte | 5 onderskeidings | Hoërskool Noordheuwel

Baie geluk aan hierdie leerders en al die ander oud Hories wat mooi presteer het by verskillende Hoërskole.

Ons glo ook in balans en daarom gee ons baie aandag aan sport, kultuur en ook die ontwikkeling van leierskap.

Ons is baie trots op 3 medaljes wat ons atlete verdien het by die 2023 se Suid-Afrikaanse kampioenskappe. Ons 1 ste rugbyspan is gekroon as die Goue Leeus kampioenspan in die Premierliga en ons o/12 en o/13 netbalspanne het albei gekwalifiseer vir die Gauteng finale uitspeles. Verskeie van ons sportseuns en -dogters word opgeneem in provinsiale, distrik en streekspanne. Vir ‘n kleiner skool presteer ons skitterend in sport.

Ons kultuur hoogtepunt verlede jaar was ons massa produksie “Tyd Teavel”. Ons het 5 optredes gehad en ons is baie trots dat ons eie personeel die dialoog geskryf het en al die afrigting gedoen het.

Ons seniorkoor word deur mnr. Janus Venter, ‘n buite persoon, begelei. Ons het ook ‘n juniorkoor wat graad R leerders insluit. Verder neem ons aan die ATKV redenaars kompetisie deel en verlede jaar het ons 3 leerders gehad wat vir die halfeindrondte gekwalifiseer het.

Ons sien baie uit na 2024 en as ons kan verbeter op 2023 se prestasies sal dit ‘n skitterende jaar wees.

SIT JOU GLIMLAG LANGS MYNE!
Horison groete

Mnr. GF van der Walt

- Laerskool Horison -

Skoolbestuur

Mnr. Deon van der Walt

Hoof

Mnr. Evan Coetzee

Adjunkhoof

Me. Anna Biggs

Departementshoof Intersenfase

Mnr. Wilco van der Merwe

Departementshoof Opvoedkundige Leiding

Me. Lelanie van Dyk

Departementshoof Grondslagfase

- B E H E E R L I G G A A M -

ONDERWYSER
VERTEENWOORDIGERS

Mnr. Deon van der Walt

Hoof

Ex Officio

Mnr. Evan Coetzee

Adjunkhoof

Geboue | Sport

Me. Anna Biggs

Departementshoof Intersenfase

Me. Lelanie van Dyk

Departementshoof Grondslagfase

- B E H E E R L I G G A A M -

OUER
VERTEENWOORDIGERS

Mnr. Louis Fourie

Voorsitter, IT, Sekuriteit, Na-skool Sentrum

Mnr. Innus Liebenberg

Ondervoorsitter, Grond en Geboue

Me. Karien Pretorius

Tesourier, Klerasie

Me. Monique Brink

Bemarking, Klerasie

- B E H E E R L I G G A A M -

Ondersteuningspersoneel

Me. Christina Nell

Sekretaresse

- B E H E E R L I G G A A M -

Gekoöpteerde lede

Me. Cynthia Meyer

Kleuterskoolhoof | Graad RH

- O N D E R W Y S E R S -

Kleuterskool

Die handhawing van die hoogste moontlik onderwysstandaarde op ʼn gedifferensieerde basis deur ʼn hoogs bekwame opgeleide onderwyskorps.
Me. Cynthia Meyer

Kleuterskoolhoof | Graad RH

Me. Joané Dreyer

Graad RO

Me. Felicity Erasmus

Graad RI

Me. Kayla Schonken

Graad RR

Me. Sanet Dippenaar

Graad RR

Me. Kirsten Schonken

Graad RRR

Me. Xanthé Erasmus

Kleuterskool Assistent

- O N D E R W Y S E R S -

Graad 1

Me. Kayleigh Kitching

Graad 1H

Me. Chantelle van der Walt

Graad 1O

Me. Toeks Mans

Graad 1R

- O N D E R W Y S E R S -

Graad 2

Me. Michelle Jansen van Vuuren

Graad 2H

Me. Lelanie van Dyk

Graad 2O | Departementshoof Grondslagfase

Me. Doret van Zyl

Graad 2R

- O N D E R W Y S E R S -

Graad 3

Me. Mariska Kruger

Graad 3H

Me. Bernice Coetzer

Graad 3O

Me. Joanell Vermaak

Graad 3R

- O N D E R W Y S E R S -

Graad 4

Me. Quinette Spangenberg

Graad 4H

Me. Yolandi Meintjes

Graad 4O

Me. Adéle van der Riet

Graad 4R

- O N D E R W Y S E R S -

Graad 5

Mnr. Louis van Wyk

Graad 5H

Mnr. Dillan van Wyk

Graad 5O

Me. Marilé Janse van Vuuren

Graad 5R

- O N D E R W Y S E R S -

Graad 6

Me. Maria-Lise Pieters

Graad 6H

Me. Anri Vermaas

Graad 6O

Mnr. Gerhard van Staden

Graad 6R

- O N D E R W Y S E R S -

Graad 7

Me. Emsé Koffeman

Graad 7H

Me. Heide de Beer

Graad 7O

Mnr. R Janse van Rensburg

Graad 7R

- O N D E R W Y S E R S -

SPO

Me. Adela Theron

SPO Klas

- LAERSKOOL HORISON -

KLEUTERSKOOL
NASKOOLSENTRUM

Me. Monique Van Wyk

Hoof

Me. Dudu Nene

Assistent

- LAERSKOOL HORISON -

ADMIN PERSONEEL

Me. Nandi Friedrich
Me. Sophie Grunow
Me. Christina Nell
Me. Ansie Scheepers
Me. Amanda Wentzel
- LAERSKOOL HORISON -

ANDER PERSONEEL

Me. Anri Vermaas

Zoeloe Gr. 1-7

Me. Temieke Lindes

Robotika Gr. R-7

Me. Nelie Kok

LO Gr. 1-7

Me. Felicity Erasmus

Mediasentrum

Mnr. Ruan Sutherland

Student

Mnr. Thezald Tiedt

Intersenfase Assistent

- LAERSKOOL HORISON -

ALGEMENE ASSISTENTE

Mnr. Thabo Lemao

GDO

Mnr. Sizwe Ngani
Me. Sanah Saku

GDO

Mnr. Rapule Khumalo
Mnr. Johannes Phakalane
Me. Nordica Gaborone
Mnr. Andries Mathe
- LAERSKOOL HORISON -

SEKURITEIT

Mnr. Bright Chaima
Mnr. Rashoni Jailosi

Rikus en Ronel Schutte

Ons het ‘n skool gesoek met Christelike waardes, wat klein genoeg sou wees sodat daar steeds individuele aandag aan my kinders gegee kan word en waar mens die liefde tussen maats en onderwysers kon sien. Laerskool Horison het sover in al ons behoeftes voorsien en ons is nie ‘n dag spyt oor ons keuse nie.

Anya Haarhof

Laerskool Horison is ‘n skool waar elke leerder hom of haarself ten volle kan uitleef. Ryk in geskiedenis maar vooruitstrewend in denke en wyse. ‘n Balans tussen akademie, sport en kultuur word nagestreef en puik prestasies gelewer. Beslis ‘n “eerste-keuse-skool”!

Blanche Van Hoogdalem

My dogters is in Laerskool Horison, en ek vind hulle floreer en groei daagliks met hulle kennis. Laerskool Horison se waardes en goeie onderrig is van top gehalte. Dit is beslis ‘n skool waar kinders uitblink!

Aanwysings

Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724

Kontak Ons

Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za

Volg Ons

Stuur Boodskap

    Aanwysings

    Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724