- LAERSKOOL HORISON -

NETBAL EN MINI-NETBAL

Laerskool Horison bied ons dogters die geleentheid om in die veld van netbal te ontwikkel, presteer en ‘n liefde vir die sport te kweek.

Netbal word aangebied vanaf Graad R tot Graad 7 en bestaan uit Mini-Netbal en Senior Netbal.

  • 9 Netbalspanne o/10 tot o/13
  • 10 Mini-Netbalspanne o/6 tot o/9

Mini-Netbal fokus meestal op vaardighede, pret en deelname.

Senior Netbal het 12 spanne wat ingekryf word in ‘n liga. Daar word ook Netbalklinieke, oefenkamp en jaarlikse toere gereël. Laerskool Horison kan met trots spog dat verskeie leerders ons jaarliks verteenwoordig in die streekspanne en sommige van hulle is al in Provinsiale Spanne opgeneem. Elke jaar is van die spanne liga- en streekswenners. Spanne verteenwoordig ook die skool by SA-Kampioenskappe.

Dit maak nie saak hoe fiks jy is of watter grootte jy is nie. Netbal is letterlik vir enigiemand!

Helen Housby - Professionele Netbal Speler

FOTO GALLERY

FOTO GALLERY

FOTO GALLERY

OEFENDAE EN TYE

MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
TYD
MAANDAG
DINSDAG
DONDERDAG
13:10 - 14:10
-
o/7 en o/8
o/7 en o/8
13:40 - 15:00
o/9
o/9
o/9
14:10 - 15:45
o/10 | o/11 | o/12
o/10 | o/11 | o/12
o/10 | o/11 | o/12
15:30 - 17:30
o/13
o/13
o/13

OEFENDAE EN TYE

MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG
TYD
MAANDAG
DINSDAG
DONDERDAG
13:10 - 14:10
-
o/7 en o/8
o/7 en o/8
13:40 - 15:00
o/9
o/9
o/9
14:10 - 15:45
o/10 | o/11 | o/12
o/10 | o/11 | o/12
o/10 | o/11 | o/12
15:30 - 17:30
o/13
o/13
o/13

OEFENDAE EN TYE

MAANDAG | DINSDAG | DONDERDAG

o/7 en o/8

13:10 – 14:10 Dinsdag
13:10 – 14:10 Donderdag

o/9

13:40 – 15:00 Maandag
13:40 – 15:00 Dinsdag
13:40 – 15:00 Donderdag

o/10 tot o/12

14:10 – 15:45 Maandag
14:10 – 15:45 Dinsdag
14:10 – 15:45 Donderdag

o/13

15:30 – 17:30 Maandag
15:30 – 17:30 Dinsdag
15:30 – 17:30 Donderdag

Aanwysings

Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724

Kontak Ons

Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za

Volg Ons

Stuur Boodskap

    Aanwysings

    Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724