- Laerskool Horison -

SPOG BLAD

Atletiek 2024

Dertien van ons atlete het die naweek wat verby is aan die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem. Ons is baie trots op elkeen van ons atlete!

Ons is besonders trots op 3 van ons atlete wat uitstekend gevaar het!

Andries Zanoli: 1ste 🥇 in Hoogspring | 3de 🥉 in Verspring | 3de 🥉 Junior Victor Laudorum (Seuns o. 10)
Suné Coetzee: 2de 🥈 in Spiesgooi | 2de 🥈 in 1500m Stap (Dogters o. 13)
Cailan Vorster 2de 🥈 in 1500m Stap | Onder die Top 20 seuns atlete (Seuns o. 13)

Andries en Suné het dan ook gekwalifiseer om deel te neem aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. Wat ‘n ongelooflike prestasie! Ons hou vir julle styf duimvas en staan bankvas agter julle.

🧡🦅

Rugby 2023

Gedurende die Superreeks het ons 2de Span 4de geëindig en ons 1ste Span het 3de geëindig.

Tydens die liga het ons o.11-span en 2de Span as naaswenners geëindig.

Ons 1ste Span was aangewys as liga wenners waar hulle net 13 punte afgestaan het tydens die liga. Die 1ste Span het in die Goue Leeus primer liga se finaal gespeel en gewen. Horison rugby het 26 jaar lank gewag om weer as n eerste span die leeus te wen. Baie geluk!

Horison rugby het ook nie net as span die jaar gepresteer nie. Ons het 3 seuns gehad wat deel was van die Goue Leeus span. Lungelo Semele (o.13 A), Frederick Zeelie (o.13 C) en Brandon van Buuren (o.13 C). Daar was ook 20 seuns gekies wat Laerskool Horison verteenwoordig het by die streek tydens Augustus en September maand. Om die kersie op die koek te plaas was daar 2 seuns wat gekies is vir die Leeus 7’s span: Lungelo Semele en Clayton Snyman.

Daar word ook gespog met ons afrigters die jaar. Ons het 4 afrigters wat ons verteenwoordig op streeksvlak naamlik Mnr L. van Wyk (o.12 A), D. van Wyk (o.11 A). R. Jansen van Rensburg (o.11 B) en T. Tiedt (o.11 Spanbestuurder).

Ons wil graag dankie sê aan elke leerder, ouer, afrigter en bestuurslede wat die seisoen ‘n sukses gemaak het. Ons kan nie wag vir 2024.

Netbal 2023

Tydens die Superreeks vaar ons dogters baie goed en eindig ons o.13A-span eerste.

Gedurende die seisoen het 2 van ons spanne deurgedring na die Gauteng Kampioenskappe. Ons o.13A-span eindig in die Top 8 en ons o.12A-span in die Top 12.

Vyf van ons dogters het ook deurgedring na die finale proewe vir die Gautengspan. By o.12 was dit Suné Coetzee, Kelly Homan en Amori Coetzee en by o.13 was dit Imcke Nel en Lashané Kruger.

Vyf van ons skeidsregters het die jaar hulle vlak 2 gradering ontvang. Me. Bernice Coetzer en Me. Maria-Lise Pieters verteenwoordig ons ook by die Gauteng Kampioenskappe as skeidsregters.

Aanwysings

Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort |
Johannesburg | Gauteng | 1724

Kontak Ons

Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za

Volg Ons

Stuur Boodskap

    Aanwysings

    Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724